Animal Feed South Africa
Spesialis Veevoer Konsentrate



Feedtek bemark 'n volledige reeks voerbyvoegsels (vitamiene, minerale, buffers, aminosure en smaakmiddels) en mengsels van voerbyvoegsels (voormengsels en konsentrate) tesame met 'n volledige tegniese ondersteuningsdiens vir die meng van alle voer vir herkouers (suiwel, bees en kleinvee), kalwers, varke, pluimvee, volstruise en wild.


Animal Feed South Africa