Veevoer Suid Afrika
Spesialis Veevoer Konsentrate

 

Wie is ons?


Wie is Feedtek?
Voorsiener van Gespesialiseerde Veevoedings Oplossings

Wat doen Feedtek?
Ons bied professionele oplossings aan vir alle veevoer verbruikers, gerugsteun deur tegniese ondersteuning en produkte om in die unieke behoeftes van kliënte te voorsien

Hoekom maak dit saak?
Om volhoubare vooruitgang te verseker ontvang veevoer verbruikers unieke oplossings, wat deur wetenskaplike advies en produkte ondersteun word.

Feedtek Missie
Om ons kliënte en vennote in staat te stel om volhoubaar vooruit te gaan deur wetenskaplik gefundeerde voedings oplossings, gerugsteun deur gespesialiseerde produkte en dienste.

Feedtek Visie
Om erken te word as die verskaffer van volhoubare veevoeding oplossings.

Feedtek kern beloftes
1. Kwaliteit oplossings
2. Volhoubare vennootskappe
3.Unieke produkte en tegniese ondersteunings dienste



Bestuur


Strategiese vennote


TROTS GEASSOSIEER MET:


Agrinutro
Allied Nutrition
AECI Animal Health
AgriFarmacy SA
Ecovite
Makulu Beef
MS Trading
Southern Oil


About Feedtek South Africa
Feedtek Phone Us 086 111 5362 | Feedtek Email Us info@feedtek.co.za

Feedtek Animal Feed Solutions (Pty) Ltd | Reg No 2005/035846/07
Direkteure: E.O. Coetzee, S. ten Cate, A.N. du Toit, P.E. Joubert, J.H. du Plessis.