
Gebruik 'n hoogs-gekonsentreerde, klaar vermengde konsentraat om hoë kwaliteit vleisbees afrondings voer tuis te meng. Mak maksimale gebruik van u eie of lokale grondstowwe. 'n Smaakmiddel bevorder inname met buffers en ionofore wat help met verterings probleme. Kliek op die produkte hieronder om meer inligting te sien:
Vleisbees Afrondings Produkte |

Geniet ons wye reeks van konsentrate vir die tuismeng van lek byvoeding vir vleisbeeste. Daar is konsentrate vir droë seisoen lekke (winter lekke) met en sonder fosfaat,groen seisoen lekke sowel as 'n gespesialiseerde spoor mineraal lek blok aanvulling. Kliek op die produknaam vir meer inligting.
Droë Seisoen Lekke met fosfaat |
Droë Seisoen Lekke sonder fosfaat |
Groen Seisoen Lekke |
Spoor Mineraal Lekblok Byvoeding |
Ecovite Melassepoeier Gebaseerde Produkte |
Fosfaat Lek Aanvulling |
Proteïenlek Winterlek Aanvulling
|
Feedtek Animal Feed Solutions (Pty) Ltd | Reg No 2005/035846/07
Direkteure: E.O. Coetzee, S. ten Cate, A.N. du Toit, P.E. Joubert, J.H. du Plessis.