
Meng hoë kwaliteit volstruis voer tuis vir die uitgroei van volstruisies, 0 tot 10 maande. Die konsentrate bevat twee belangrike amino sure wat optimale groei en gesondheid bevorder en daar is 'n volledige spektrum minerale, spoor minerale en vitamienes ingesluit asook 'n groei stimulant.
Voere vir uitgroei van volstruise 0 tot 6 maande |
Voere vir uitgroei van volstruise 6 tot 10 maande |

Meng kwaliteit volstruis rantsoene vir volwasse volstruise en broeivoëls tuis. Die konsentrate bevat twee belangrike amino sure wat optimale groei en gesondheid bevorder. Dit bevat spektrum minerale, spoor minerale, vitamienes asook 'n groei stimulant. Vir meer inligting kliek op die produkname hieronder:
Voere vir onderhoud van volwasse volstruise |
Voere vir volstruis broeivoëls |
Ecovite Melassepoeier Gebaseerde Produkte |
Fosfaat Lek Aanvulling
|
Feedtek Animal Feed Solutions (Pty) Ltd | Reg No 2005/035846/07
Direkteure: E.O. Coetzee, S. ten Cate, A.N. du Toit, P.E. Joubert, J.H. du Plessis.