
Ons Produk Reeks
Feedtek voorsien professionele wetenskaplik geformuleerde spesialis veevoer konsentrate vir self meng van alle voere en lekaanvullings. Met ons tegniese ondersteunings netwerk landwyd, is hulp en advies net 'n oproep of e-pos weg! Vir die korrekte sakpas konsentraat vir voere vir vleisbeeste, suiwel, kleinvee, vark, pluimvee, volstruis asook wild, kliek op die tipe dier hieronder om meer te sien.
Feedtek Animal Feed Solutions (Pty) Ltd | Reg No 2005/035846/07
Direkteure: E.O. Coetzee, S. Ten Cate, A.N. du Toit, P.E. Joubert, J.H. du Plessis.