Wild Voer
Feedtek bemark 'n hoogs gekonsentreerde, volledige vermengde, gebruikers vriendelike konsentraat vir die tuismeng van hoƫ kwaliteit voere en lekke vir alle tipes wild. Dit is spesifiek saamgestel met organiese spoorminerale asook biotien vir horing groei en hoef sterkte. Vir meer informasie kliek op die produk naam:
Volledige voere en lekke vir wild |
Spoorminerale lekblok aanvulling van wild |
Feedtek Animal Feed Solutions | Reg No 2005/035846/07 Direkteure: A.G. Bezuidenhout, E.O. Coetzee, S. Ten Cate, A.N. du Toit