Diere Voer Suid Afrika
Spesialis Veevoer Konsentrate
Volstruis Voer Suid Afrika

Volstruis Voer


Uitgroei

 

Meng hoë kwaliteit volstruis voer tuis vir die uitgroei van volstruisies, 0-10 maande. Die konsentrate bevat twee belangrike amino sure wat optimale groei en gesondheid bevorder en daar is 'n volledige spektrum minerale, spoor minerale en vitamienes ingesluit asook 'n groei stimulant.

Voere vir uitgroei van volstruise 0 – 6 maande

Feedtek Volstruis Starter Grower Voer

Voere vir uitgroei van volstruise 6 – 10 maande

Feedtek Volstruis Ostrich Finisher Macro Voer

 

Volstruis Voer Suid Afrika
Volwasse Volstruise


Meng kwaliteit volstruis rantsoene vir volwasse volstruise en broeivoëls tuis. Die konsentrate bevat twee belangrike amino sure wat optimale groei en gesondheid bevorder. Dit bevat spektrum minerale, spoor minerale, vitamienes asook 'n groei stimulant. Vir meer inligting kliek op die produkname hieronder:

Voere vir onderhoud van volwasse volstruise

Feedtek Volstruis Ostrich maintainer Macro Voer

Voere vir volstruis broeivoëls

Feedtek Volstruis Ostrich Breeder Macro Voer

 

[Terug na bo] [English Page]
Tel: 086 111 5362 | Faks: 086 601 2216 | E-pos: info@feedtek.co.za
Feedtek Animal Feed Solutions | Reg No 2005/035846/07 Direkteure: A.G. Bezuidenhout, E.O. Coetzee, S. Ten Cate