Diere Voer Suid Afrika
Spesialis Veevoer Konsentrate
Vleis Bees Voer

Vleisbeeste


Vleisbeeste Afronding

Gebruik 'n hoogs-gekonsentreerde, klaar vermengde konsentraat om hoë kwaliteit vleisbees afrondings voer tuis te meng. Mak maksimale gebruik van u eie of lokale grondstowwe. 'n Smaakmiddel bevorder inname met buffers en ionofore wat help met verterings probleme. Kliek op die produkte hieronder om meer inligting te sien:

Vleisbees Afrondings Produkte

Feedtek beefgainer 110

Feedtek Buffer Pak

Vleis Bees Voer
Byvoeding


Geniet ons wye reeks van konsentrate vir die tuismeng van lek byvoeding vir vleisbeeste. Daar is konsentrate vir droë seisoen lekke (winter lekke) met en sonder fosfaat, groen seisoen lekke sowel as 'n gespesialiseerde spoor mineraal lek blok aanvulling. Kliek op die produknaam vir meer inligting.

Droë Seisoen Lekke met fosfaat

Feedtek Veldgrazer 154

Feedtek Veldgrazer 128

Droë Seisoen Lekke sonder fosfaat

Feedtek Econograzer 213

Groen Seisoen Lekke

Feedtek Greengrazer 126

Feedtek Green Grazer 126 Organic

Spoor Mineraal Lekblok Byvoeding

Feedtek Trace Block

 

[Terug na bo] [English Page]
Tel: 086 111 5362 | Faks: 086 601 2216 | E-pos: info@feedtek.co.za
Feedtek Animal Feed Solutions | Reg No 2005/035846/07 Direkteure: A.G. Bezuidenhout, E.O. Coetzee, S. Ten Cate