Ons reeks hoogs gekonsentreerde, volledige vermengde, gebruikers vriendelike konsentrate is perfek vir die tuismeng van suiwel kalwer voere. Die kalf konsentraat bevat ionofore vir voorkoming van verteringsteurnisse en koksidiose. ‘n Smaakmiddel bevorder voerinname en ‘n spesialis buffer hou die grootpens gesond. Vir meer inligting, kliek hieronder:
Grootmaak van Suiwelkalwers 0-6 maande |
Grootmaak van Suiwelkalwers 7-12 maande |
Kry 'n reeks van ho� kwaliteit konsentrate vir die tuismeng van suiwel voere. Maak maksimaal gebruik van u eie of lokaal grondstowwe met voer vir melkkoeie op weidings asook totale suiwelrantsoene. ‘n Smaakmiddel bevorder voerinname en ‘n spesialis buffer hou die grootpens gesond. Kliek op die produknaam vir meer informasie:
Suiwelmele vir melkkoeie op weiding |
Suiwelvoere vir melkkoeie op kraal Suiwel Opstoom Voere |
Feedtek Animal Feed Solutions | Reg No 2005/035846/07 Direkteure: A.G. Bezuidenhout, E.O. Coetzee, S. Ten Cate, A.N. du Toit