Diere Voer Suid Afrika
Spesialis Veevoer Konsentrate
Suiwel koei en kalf voer

Suiwel voer


Melk Kalwer Voer

 

Ons reeks hoogs gekonsentreerde, volledige vermengde, gebruikers vriendelike konsentrate is perfek vir die tuismeng van suiwel kalwer voere. Die kalf konsentraat bevat ionofore vir voorkoming van verteringsteurnisse en koksidiose. ‘n Smaakmiddel bevorder voerinname en ‘n spesialis buffer hou die grootpens gesond. Vir meer inligting, kliek hieronder:

Grootmaak van Suiwelkalwers 0-6 maande

Feedtek Calf Gainer 65

Grootmaak van Suiwelkalwers 7-12 maande

Feedtek Beefgainer 110

 

Suiwel koei en kalf voer
Melkkoei Voer


Kry 'n reeks van hoĆ« kwaliteit konsentrate vir die tuismeng van suiwel voere. Maak maksimaal gebruik van u eie of lokaal grondstowwe met voer vir melkkoeie op weidings asook totale suiwelrantsoene. ‘n Smaakmiddel bevorder voerinname en ‘n spesialis buffer hou die grootpens gesond. Kliek op die produknaam vir meer informasie:

Suiwelmele vir melkkoeie op weiding

Feedtek Milkmaker 59

Feedtek Buffer Pak

Suiwelvoere vir melkkoeie op kraal

Feedtek Milkmaker 72

Feedtek Buffer Pak

 

[Terug na bo] [English Page]
Tel: 086 111 5362 | Faks: 086 601 2216 | E-pos: info@feedtek.co.za
Feedtek Animal Feed Solutions | Reg No 2005/035846/07 Direkteure: A.G. Bezuidenhout, E.O. Coetzee, S. Ten Cate