Feedtek bied 'n hoogs gekonsentreerde skaap en kleinvee voerkraalkonsentraat asook 'n sjokeladegraan konsentraat vir die meng van verrykte heelgraan aan. Spaar deur u eie of lokale grondstowwe gebruik. Die konsentrate sal help om verteringsteurnisse en blaastene te voorkom. Die Feedtek Buffer Pak is die beste buffers in 'n klaargemengde pak. Kliek op die produk name vir meer inligting:
Skaap voerkraal konsentraat |
Sjokeladegraan konsentraat Uitgroei and Afrondings Lekke Groen Seisoen Lekke |
Gebruik ons wye reeks byvoedings produkte vir die saamstel van alle tipes lekke vir kleinvee. Daar is konsentrate vir die meng van kruipvoere vir lammers, droë seisoen lekke (winterlekke) met en sonder fosfaat, groen seisoen lekke (fosfaatlekke), asook 'n spesialis spoorminerale lekblok aanvulling beskikbaar. Vir meer detail kliek op die produknaam:
Kruipvoere |
Droë seisoen lekke met fosfaat |
Droë seisoen lekke sonder fosfaat |
Groen seisoen lekke |
Spoorminerale lekblok aanvulling |
Feedtek Animal Feed Solutions | Reg No 2005/035846/07 Direkteure: A.G. Bezuidenhout, E.O. Coetzee, S. Ten Cate, A.N. du Toit