Diere Voer Suid Afrika
Spesialis Veevoer Konsentrate
Feedtek Skaap Voer Suid Afrika

Kleinvee Voer


Uitgroei en Afronding

Feedtek bied 'n hoogs gekonsentreerde skaap en kleinvee voerkraalkonsentraat asook ‘n sjokeladegraan konsentraat vir die meng van verrykte heelgraan aan. Spaar deur u eie of lokale grondstowwe gebruik. Die konsentrate sal help om verteringsteurnisse en blaastene te voorkom. Die Feedtek Buffer Pak is die beste buffers in 'n klaargemengde pak. Kliek op die produk name vir meer inligting:

Skaap voerkraal konsentraat

Feedtek Muttongainer 125

Sjokeladegraan konsentraat

Feedtek Choc Grain 69

feedtek Buffer Pak

 

Feedtek Skaap Voer Suid Afrika
Skaap en kleinvee Byvoeding


Gebruik ons wye reeks byvoedings produkte vir die saamstel van alle tipes lekke vir kleinvee. Daar is konsentrate vir die meng van kruipvoere vir lammers, droë seisoen lekke (winterlekke) met en sonder fosfaat, groen seisoen lekke (fosfaatlekke), asook 'n spesialis spoorminerale lekblok aanvulling beskikbaar. Vir meer detail kliek op die produknaam:

Kruipvoere

Feedtek Lamb Creep

Droë seisoen lekke met fosfaat

feedtek Veldgrazer 154

Feedtek Veldgrazer 128

Droë seisoen lekke sonder fosfaat

Feedtek Econograzer 213

Groen seisoen lekke

Feedtek Green Grazer 126

Feedtek Green Grazer 126 Organic

Spoorminerale lekblok aanvulling

Feedtek Trace Block

 

[Terug na bo] [English Page]
Tel: 086 111 5362 | Faks: 086 601 2216 | E-pos: info@feedtek.co.za
Feedtek Animal Feed Solutions | Reg No 2005/035846/07 Direkteure: A.G. Bezuidenhout, E.O. Coetzee, S. Ten Cate