Diere Voer Suid Afrika
Spesialis Veevoer Konsentrate
Hoender Voer Suid Afrika

Pluimvee Voer


Braaikuiken Voer

 

Pluimvee boere kan maklik en vinnig met Feedtek se Braaikuiken konsentrate voer tuis meng. Die konsentrate bevat essensiële aminosure, minerale, spoorminerale, vitamiene asook ensieme wat benutting van voedingstowwe verbeter. Vir meer inligting, kliek op die produknaam:

Voere vir braaikuikens

Feedtek Broiler Macro Braaikuiken Hoender Voer

 

Hoender Voer Suid Afrika
Lêhen Voer

 

Feedtek bied pluimvee boere wetenskaplik geformuleerde konsentrate om hulle eie lêhen voer tuis meng. Dit bevat essensiële aminosure, minerale, spoorminerale, vitamiene asook ensieme wat benutting van voedingstowwe verbeter. Vir meer inligting, kliek op die produknaam:

Voere vir lêhenne

Feedtek lêhen Voer Layer Macro

 

[Terug na bo] [English Page]
Tel: 086 111 5362 | Faks: 086 601 2216 | E-pos: info@feedtek.co.za
Feedtek Animal Feed Solutions | Reg No 2005/035846/07 Direkteure: A.G. Bezuidenhout, E.O. Coetzee, S. Ten Cate, A.N. du Toit